Skip to content

– Winkel –

Let wel dat jou bestelling tot en met sewe dae mag neem om geprosseseer te word.

Die aanlyn klerewinkel sluit 29 November 2023.  Enige bestellings wat na dit gemaak word, sal eers volgende jaar in die week van die 22ste Januarie 2024 geprosseseer word.

Winkel

– Skooldragreëls –

  • • Die voorgeskrewe skooldrag moet gedurende skoolure én ander skoolaktiwiteite soos wat die beheerliggaam bepaal, gedra word.
    • Skooldrag moet altyd skool en netjies wees. Wat onderhemde betref, mag seuns slegs ʼn effekleurig, wit onderhemp dra wat onder geen omstandighede sigbaar mag wees nie. Kraaghemde moet ten alle tye ingesteek wees.

– Voorkoms –