SPOGNUUS
ARTIKELS
Trek aan die baadjie van verantwoordelikheid
‘n Mens se agtergrond en opvoeding dra by tot wie ons is, mààr wat ons word is ons eie verantwoordelikheid.
As jy kan lees, kan jy presteer!
Honderd-en-veertig karakters, dit is al wat jy nodig het om jouself verstaanbaar te maak in die tegnologiese wêreld van vandag.



